Products in Cart :
You have 0 items in your cart (R0)


HANEPOOT JOU LEKKE DING


Posted on: 2015-01-25
Posted by: De Krans Wines

By De Krans gaan dit woes, dit is tyd om jou eie hanepoot te kom oes!

(Druiwe beskikbaar teen net R6.50/kg)

 

7 DAE ‘N WEEK

4 Februarie tot 1 Maart 2015
Maandag tot Saterdag 09:00 tot 16:00
Sondag vanaf 10:00 tot 15:00


Vygieshof Tehuis vir Bejaardes staan weer reg met heerlike braaivleisetes op Woensdae en Saterdae teen R68pp
&  Maandae, Dinsdae, Donderdae en Vrydag liplekker ligte etes

Bespreek vroegtydig!

Vir die samesyn, kom proe ‘n glasie wyn
DE KRANS SE TROTS

Vir enige verdere navrae,
kontak Helet Viljoen/Bessie Swanepoel
by 044 – 2133314 / 364.
 



View articles